After 24 years experience we are proud to share some testimonies from happy clients

01 June 2010 Hi Marianne My naam is Cronje Jackson. Ek het jou naam by ‘n oud klient van jou gekry wat baie tevrede was met jou diens. Dit kom nadat ek by hom gekla het oor my frustrasie met onbeskofte eiendomsagente. Ek hoop dus dat jy my sal kan help, want jy kom hoog aangeskrewe. Ek is op soek na ‘n kleinerige woonstel (2slaapkamer) vanaf Maart in die Brackenfell/Protea Hoogte/Protea Village areas. Ek noem nou ‘n area naam, maar wat vir my van belang is, is dat dit aan die ooste kant van Bottelary moet wees. Sien ek bly huidiglik in Kuilsrivier en is sat vir Amandel rylaan se verkeer. Ek sien uit na jou reply. Komtak my gerus per epos of by 083 xxx xxxx

Dear Mariaan A small token of appreciation (gift) for your help and kindness. It has been a pleasure dealing with you. Kind regards Neville and Elsa Reade 13 February 2013

Beste Mariaan

‘n Geseende Kersfees aan jou en jou gesin. Alles wat mooi is vir 2017 en mag jy nog meer suksesvol wees as in 2016. Na my oordeel was 2016 baie suksesvol. Baie dankie vir alles wat jy so professioneel gedoen het en die uitstekende diens wat jy altyd lewer. Hoop jy neem bietje ruskansie

Met dank en beste wense Johan 26/12/2016

Thank you Marriaan for working nice with us we really appreciate your assistance my God bless you and your family Sibongile 03 Februarie 2017

Baie dankie vir alles wat jy so professioneel gedoen het en die uitstekende diens wat jy altyd lewer Johan 24 Desember 2016

Jy is die enigste agent met wie ek al gewerk het wat eintlik verantwoordelikheid neem Fritz Warnich 02 Desember 2016

Ek kan Mariaan Renda met groot gemoedsrus sterk aanbeveel. Ek het al my eiendomme in die Noordelike voorstede van ander agente die afgelope paar jaar onttrek en in haar hande oorgeplaas. Sy doen besonder moeite met keuring van huurders en lewer 'n puik diens teen 'n uiters billike tarief.. Dr Smith 24 Junie 2016

Dankie Mariaan Jy is op die ball soos altyd!

Kan jy nie aansoek doen vir rek per E-pos kry nie? Dr Smith 05/12/2016

Baste Mariaan,

Baie dankie vir jou doeltreffende hantering van hierdie sake. Ek gaan dus nie meer vorentoe op hierdie eposse van die HOA reageer nie, tensy jy my oor iets spesifieks kontak.

Jy moet ook ‘n geseënde kersfees beleef en as jy ook met vakansie gaan, geniet dit.

Vriendelike groete, Johan Nel 06/12/2016

Beste Mariaan,

Graag wil ek en Malcolm vir julle en dan veral vir Oom Johan BAIE dankie sê vir die installering van die alarm laas week. Ons waardeer dit opreg en kan darem weer beter slaap! Vreeslik baie dankie hiervoor.

Groete Janine 05/03/2018

Again, THANK YOU SO VERY MUCH FOR ALL YOUR KINDNESS COMPASSION HELP AND PATIENCE.
Labeeba Jacobs 12/03/2018

Thank you for all your help in making this a pleasant journey. I am sure I will be very happy I'll shout if I need help Regards Yvonne 11/10/2018

Hi

Thank you so much. Honestly i do appreciate your work done and the Updates on everything .You guys gives me no stress.Was talking to one guy that i wish you were also found in JHB as i have been struggling to get Agent like you guys.Guess i am the lucky one . Thanks

Regards Phathu 15/10/2019